May 9, 2017 – Musical Venture Radio

Die Heuwels Fantasties se nuwe album is hier, OKAY!

Die Heuwels Fantasties (Pierre Greeff, Hunter Kennedy, Fred den Hartog en Sheldon Yoko) is terug met ‘n splinternuwe album! Al vier hulle vorige albums het binne ‘n baie kort tyd goue verkoopstatus bereik en alles is OKAY! Dit is ook die titel van hul vyfde album. Die nuwe album sluit oudergewoonte oorspronklike werke uit die[…]

%d bloggers like this: