Ghoema wenner stel nuwe solo album bekend!

Elkeen van ons smag die een of ander tyd na ’n nuwe begin… ’n tweede kans om ons drome waar te maak. STELLA se debuut solo-album, Nuwe Môre, verteenwoordig nie net die nuwe rigting waarin haar musiekloopbaan gaan nie, maar is ook iets waarby luisteraars sal aanklank vind. Die CD bestaan uit twaalf hoendervleismooi oorpronklike[…]

%d bloggers like this: