‘n Boodskap teen Boelies: ‘Saam staan soos een’

Boelies is een van die grootste sosiale probleme waarmee mense op ’n daaglikse basis gekonfronteer word en dit raak nie net sommige kinders op skool nie. Die probleem strek oor die hele sosiale spektrum, van skole, werksplekke en selfs ook deesdae via sosiale media en oral op die internet. Ons sien gereeld van nuwe voorvalle[…]

Brendan Peyper se pad na nóg groter suksesse oop met sy splinternuwe album, “Hy loop oop”!

Brendan Peyper wys waarom hy een van Suid-Afrika se mees in-aanvraag kunstenaars is met sy blinknuwe album, “Hy loop oop” – ‘n album wat pols met lekkerkry en hom deur niks sal laat stuit nie! Brendan het landswyd opslae gemaak en aanhangers oorgewen met ‘n stem wat knieë lam kan sing, energiebelaaide ritmes en ‘n[…]

Instrumentele musiekgroep laat musiekharte warm klop!

Die splinternuwe musiekgroep, DECA, se treffende snaarverwerkings het sommer uit die staanspoor harte, regoor die land, verower. Die vars, moderne en sjarmante manier waarop hulle nuwe en ou gunstelinge verwerk en interpreteer, is die sleutelbestanddeel agter hulle kitssukses en laat hulle musiek aanklank vind by jonk en oud. Hulle debuutalbum, Black Sails, bou voort op[…]

Riaan Grobler & Rinél Day met hul nuwe enkelsnit: ‘Ons is liefde’

Na die sukses van hulle eerste duet, Mi Amore (2016), wat ‘n Engelse radio-treffer geword het regoor Suid-Afrika, stel hulle die volgende enkesnit getiteld, Ons Is Liefde, vry en dit stel nie teleur nie! Trots Afrikaans en ‘n treffer wat verseker die hele Suid-Afrika op hulle voete gaan kry en verliefdes terselfde tyd weer verlore[…]

‘n Nuwe musiekvideo vir Len Muller!

Die musiekvideo van Len Muller se gewilde enkelsnit, EK GLO, is pas bekendgestel. Dit neem die kyker op ’n liefdesreis vol deernisvolle oomblikke, wat die hart net soveel sal raak soos die lirieke en sielvolle vertolking van hierdie kitstreffer. Kyk die video hier: Len, wat bekendheid verwerf het vir sy aangrypende lirieke en strelende stem,[…]

Liezel Pieters se lankverwagte debuutalbum nou op die rakke!

Liezel Pieters is ‘n sangsensasie wat ‘n geruime tyd reeds gehore verstom met haar fenominale vernuf en veelsydigheid. Nou is dié Krone- en 4Werke-gunsteling se debuutalbum uiteindelik hier! “Sing my hart uit” is ‘n album wat in 15 snitte van pure bederf die allerbeste van een van Suid-Afrika se mees opwindende nuwe talente ten toon[…]

Bouwer Bosch – ‘n Man van vele talente!

Bouwer Bosch is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie. Sy klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke en humorsin het van dag een af diep spore kom trap in die harte van sy[…]

Official media release: R1.6 million for Keeping up with the Kandasamys on opening weekend!

The popular film, Keeping up with the Kandasamys, has raked in a remarkable R1.6 million at the box office on opening weekend (3 March 2017), with an attendance of nearly 30 000 people. The film opened at number 3 on the Top 10, after Logan: The Wolverine and Fifty Shades Darker. Keeping up with the Kandasamys was produced by the award-winning duo,[…]

%d bloggers like this: