February 22, 2017 – Musical Venture Radio

1925Band – Stel nuwe enkelsnit ‘Gedig op jou arm’ bekend!

‘Gedig op jou arm’ is geskryf deur een van die lede in die groep, David-Lee Gericke. “Dit het begin deur ‘n droom wat ek gekry het toe ek sestien jaar oud was. In die droom het ‘n engel met my kom praat en my aangemoeidg om ‘n liefdeslied vir die Here te skryf. Ek het[…]

%d bloggers like this: