February 20, 2017 – Musical Venture Radio

Splinternuwe musiekvideo vir Kaleidoskoop!

Die musiekvideo van die Huisgenoot Tempo-bekroonde sangpaar, Kaleidoskoop, se enkelsnit – WEGBREEK – is pas bekendgestel. Dit neem die kyker op ’n prettige agter-die-skerms-avontuur, wat nie net ’n fees is vir die oog nie, maar ook vir die oor. Net soos wat die pragtige kleure en vorms van ’n Kaleidoskoop ’n baie spesiale bekoring inhou,[…]

%d bloggers like this: