February 1, 2017 – Musical Venture Radio

Hailey Clark stel nuwe album bekend!

Hailey Clark se gunstelingaanhaling oor musiek is: “Musiek is nie wat ek doen nie, dis wie ek is”, en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie vriendelike blondekop popsanger wat onlangs haar eerste amptelike album, Hailey Clark – Deurmekaar (in samewerking met Son Records), vrygestel het. Die eerste Engelse enkelsnit, I Should’ve Followed You[…]

%d bloggers like this: