Die Rebellie van Lafras Verwey – nuwe skakel vir amptelike lokprent

Die bekende radiodrama en verhoogstuk, DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, wat op 7 April in fliekteaters landwyd begin draai, se amptelike lokprent is pas bekendgestel.  Die gesoute akteur, Tobie Cronjé, vertolk die hoofrol. Kyk die lokprent hier: Hierdie tragi-komedie is gebaseer op die 1971-drama wat deur die[…]

Kaleidoskoop maak nuwe album se naam bekend!

Die talentvolle akoestiese musiekgroep, Kaleidoskoop, het dit reggekry om die afgelope tien jaar die harte van musiekliefhebbers regoor die land te verower. Hierdie Huisgenoot Tempo-bekroonde (Beste Kontemporêre Album 2012) en Ghoema-genomineerde (Nuweling van die Jaar, Beste Kontemporêre Album, Musiekvideo van die Jaar) sang-duo is self verantwoordelik vir elke aspek van hulle musiek en bied aan[…]

Hoener met die Rooi Skoene – Besprekings open op 24 Januarie 2017

Besprekings vir die nuwe Koos Roets fliek, HOENER MET DIE ROOI SKOENE, open op Dinsdag, 24 Januarie 2017, om 16h00.  Kaartjies kan vooraf bespreek word via Ster Kinekor en Nu Metro vir hierdie riller-komedie wat kykers gaan laat regopsit, ril en skater van die lag en vanaf Vrydag, 27 Januarie 2017, in fliekteaters landwyd te[…]

%d bloggers like this: