Loki Rothman stel musiekvideo vir Jou Romeo fliek se tema-lied bekend!

Gedurende Oktober 2016 is die treffer, Ons op ons eie, deur Loki Rothman, vir die nuutste romantiese tienerkomedie, JOU ROMEO, aan radiostasies regoor die land uitgereik.  Die liedjie is ook beskikbaar op Afrikaans is Groot Vol. 9 wat tans op die rak is. Nou volg hierdie veelsydige kitaarmeester met die bekendstelling van die musiekvideo vir[…]

‘Super Sokkie’ – As jy rustig wil sit en kuier, is dié een dalk nie vir jou uitgeknip nie!

Enige dans het seker die potensiaal om een vir die boeke te wees, maar met die name wat op “Super Sokkie” kom saamkuier, kan jy met sekerheid weet dat dié een, een van legendariese proporsies sal wees! Kurt Darren, Modern Talking, Steve Hofmeyr, Brendan Peyper, Ray Dylan, Gerhard Steyn, Die Campbells, Dozi en talle ander[…]

Jak de Priester stel nuwe musiekvideo bekend!

Bekende Afrikaanse sanger, skrywer en TV-persoonlikheid, Jak de Priester, het die temalied vir die nuwe Koos Roets film, Hoener Met Die Rooi Skoene, geskryf en opgeneem en die musiekvideo vir hierdie aansteeklike liedjie is pas hierdie naweek bekendgestel! Die video is vervaardiger deur Jay Loots en sy span by Fathom Media. Kyk hier na die[…]


Strict Standards: Only variables should be passed by reference in /home1/musicalv/public_html/wp-content/plugins/custom-javascript-editor/custom-javascript-editor.php on line 181
%d bloggers like this: