November 2016 – Musical Venture Radio

Chris Barnard-radioverhaal kry lewe op die silwerskerm

Die bekende radiodrama en verhoogstuk, DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute akteur, Tobie Cronjé, in die hoofrol. Hierdie tragedie-komedie is gebaseer op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is in ’n eietydse[…]

RymStoff to rock SuperSport Park with new Titans shake-anthem!

CENTURION – The Multiply Titans will soon be celebrating their victories to the catchy beat of the brand new hit, Shake it, by popular music duo, RymStoff. RymStoff (Christoff de Beer and Raymond Ray) wrote and recorded this special Titans song to strengthen the emotional relationship between the Titans brand and its loyal fans. The[…]

Jak de Priester sing temalied vir: ‘Hoener met die rooi skoene!

Bekende Afrikaanse sanger, skrywer en TV-persoonlikheid, Jak de Priester, gaan die temalied vir die nuwe Koos Roets film, Hoener Met Die Rooi Skoene, skryf en sing. Luister hier na ‘n lusmaker van die liedjie: https://soundcloud.com/starburstpromotions/hoener-met-die-rooi-skoene-temalied-jak-de-priester Jak se loopbaan het in 2003 begin, nadat hy die ATKV Crescendo-kompetisie gewen het. Dit het hom die geleentheid gegee[…]

‘Keeping up with the Kandasamy’s’ – Love thy neighbour… but don’t get caught!

From the producers of Hard to Get and Happiness is a Four Letter Word, comes the two-sided, family-engaged-comedy affair, KEEPING UP WITH THE KANDASAMY’S, directed by Durban filmmaker Jayan Moodley (White Gold) and produced by Helena Spring and the late Junaid Ahmed. Described by Moodley as a “love letter to Chatsworth”, KEEPING UP WITH THE[…]

’N SKOUSPELAGTIGE VERTONING VAN LIGGIES EN TALENT!

Waterfall Park, geleë in die Mall of Africa in Gauteng, gaan binnekort die tuiste wees van ’n betowerende tentoonstelling van liggies, musiek, plaaslike en internasionale talent en die beste buitelug-feesseisoenvermaak wat Suid-Afrika nóg gesien het! Vanjaar hoef gesinne, wat met Jan Tuisbly se Karretjie Ry, nie verveeld by die huis te sit nie. Vanaf 25[…]

‘Hoeka Toeka’ het ’n splinternuwe baadjie gekry vir Huisgenoot se eeufeesfliek, ‘Vir die Voëls’

Vir Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls, het die talentvolle sangeres Charlize Berg en die vervaardigers Hugo Ludik en Vaughan Gardiner kragte saamgesnoer om vir die treffer Hoeka Toeka ’n nuwe baadjie aan te trek. Carike Keuzenkamp se oorspronklike weergawe word gehoor in die fliek, wat vanaf 25 November in teaters draai, maar Charlize, Hugo[…]

DIS AMPTELIK: TRIPPEL GOUD VIR REFENTSE!

As jy in Februarie 2015 vir die toe 18-jarige Refentse Morake gesê het dat hy in 2016 ‘n album op die rakke sou hê, sou hy jou waarskynlik nie geglo het nie. Dié is egter nou realiteit, en so ook die feit dat sy debuutalbum sopas TRIPPEL-GOUE Status bereik het!  Dit is op 17 November[…]

Veertig Hits Volume 2 – Al die grootste ranglysgunstelinge op 1 album!

Is ‘n rare verskynsel om ‘n album te ontdek wat jy bloot in ‘n speler kan sit, play kan druk en tot op die heel laaste noot kan geniet, maar “Veertig Hits Volume 2” is een van hulle – van voor tot agter stampvol gelaai met eersteklas treffers!  Hierdie album sal enige platejoggie se regterhand[…]

Kaleidoskoop met ‘n nuwe enkelsnit: ‘Wegbreek’

Net soos wat die pragtige kleure en vorms van ’n KALEIDOSKOOP ’n baie spesiale bekoring inhou, net so het hierdie talentvolle akoestiese musiekgroep – met dieselfde naam – dit reggekry om die afgelope tien jaar die harte van musiekliefhebbers regoor die land te verower. Hierdie Huisgenoot Tempo-bekroonde (Beste Kontemporêre Album 2012) en Ghoema-genomineerde (Nuweling van[…]

ADAM reik tweede enkelsnit vanaf HOOGTEVREES album uit!

ADAM (Hugo Ludik, Kyle Grant en Reynardt Hugo) se vierdie Afrikaanse album getiteld, HOOGTEVREES, is gedurende Augustus 2016 uitgereik.  Dié titelsnit van die album is tans nommer een op verskeie radiostasies se trefferparades met die musiekvideo van HOOGTEVREES wat raak aan die Nr. 1 posissie op die kyKNET Top 20 en spog met meer as[…]

Kerry Lee stel 2de Enkelsnit bekend!

Kerry Lee sing voelgoed-coutry musiek en haar haar eerste enkelsnit, Hals Oor Kop, vanaf haar album Dans In Die Reën, kan gereeld op radiostasies landwyd gehoor word.  Die opgewekte, voetstamplekker wysie en vrolike lirieke van die liedjie het luisteraars van dag een af bekoor.   Haar tweede enkelsnit, Op ‘n Skaal Van 1 – 10,[…]

Official trailer for the new Koos Roets movie, ‘Hoener Met Die Rooi Skoene’, has just been released!

It’s not a children’s movie or a fairytale; neither a drama, but a thriller-comedy from renowned director and producer, Koos Roets. “It’s an unusual, funny and clever murder mystery filled with unexpected twists and turns. It will keep you on the edge of your seat whilst laughing uncontrollably,” says Lizz Meiring, who is seen in[…]

%d bloggers like this: