October 28, 2016 – Musical Venture Radio

Hennie de Bruyn & die kitaarkerels – ‘Bosveld Kitare’

Lus vir ʼn wegbreek Bosveld toe? Jy kan – deur net jou ore te spits… Sedert 2004 wikkel musiekliefhebbers op die maat van Hennie de Bruyn & Die Kitaarkêrels se eiesoortige snaarvernuf. Daar is al 23 CD’s en drie DVD’s. Vyf albums en ʼn DVD het reeds goue status bereik en een album spog met[…]

%d bloggers like this: