Egmond stel sy 4de album bekend

egmondVir ‘n album wat alreeds 5 jaar in produksie was, moet mens groot dinge kan verwag.  Egmond se nuwe album Nog Vuil Wasgoed stel beslis nie teleur nie.  Die opvolg op die EP Vuil Wasgoed bevat nuwe weergawes van Kom Red My en Reën (Aan Die Brand Steek), nuwe treffers Melkweg Reënboog en DJ, en gunstelinge soos Vlieg en Paradys.

Die album is nou beskikbaar op Google Play, Amazon.com, Spotify en iTunes.  Soek “Egmond Nog Vuil Wasgoed” en deel die jolige musiek met almal.

Die album is nou beskikbaar op Google Play, Amazon.com, Spotify en iTunes.  Soek “Egmond Nog Vuil Wasgoed” en deel die jolige musiek met almal.

Leave a Reply

%d bloggers like this: