Henrico Coetzer stel 2de enkelsnit bekend!

Henrico Coetzer (23) se eerste enkelsnit en musiekvideo,  Soos Reën – uit die pen van Joshua na die Reën, is gedurende Mei 2016 bekendgestel en is ongelooflik goed deur TV kanale en radiostasies landwyd ontvang. “BLY BY JOU is ’n liefdeslied soos baie ander, maar die lied het ’n dieper boodskap wat die luisteraars sal[…]

Gerhard Steyn se nuwe album: ‘Hartvanger’

Platinum bekroonde sanger Gerhard Steyn, met sy diep-dimpel glimlag, bewys weereens dat hy die midas faktor besit. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart en genotvol en sodoende verdien hy sonder twyfel die ere titel “Die Platinum Prins van Afrikaanse musiek”. Die nuwe album Hartvanger is propvol oorspronklike musiek wat ‘n nuwe meer volwasse kant[…]

Blackie Swart se nuwe album: ‘Gemaak om te dans’

Partytjietyd? Nie sónder Blackie Swart se splinternuwe album nie! Want dié een is gemaak om op te dans! Die gewilde liedjieskrywer-sanger en kitaarkoning Blackie Swart vier twintig roemryke jare in die musiekbedryf met ‘n spesiale kuier-album: Gemaak om te dans. Op sy kerfstok is, naas ‘n aantal Hooked-on-guitar– en boeremusiek-albums, vyftien vokale uitreikings. Op sy[…]

Moses Metro Man new single, ‘Deurnag’

New EP from MOSES METRO MAN, entitled SPEKTRUM, distributed by VONK MUSIEK. The EP was recorded by a collaboration of producers. Blakk Productions, Lightstain Studios and Vlagskip Productions worked on selective tracks. The EP contains the signature MMM strong chorus together with an ensemble of other instruments. The EP design was done by the talented[…]

WOLWE-DANS se debuutalbum: ‘Groete van my’

Uiters talentvol. Mooi stemme. Onthoumusiek. Bybly-lirieke. Dit is die eienskappe van die splinternuwe duo WOLWE-DANS! Landru Ehlers en Danré van der Spuy – oftewel die duo Wolwe-dans – se debuutalbum, Groete van my, tel tussen 2016 se musikale hoogtepunte.  Dit is ‘n luisterryke, opgewekte, jeugdige album in die akoestiese rockgenre; opwindend kitaargedrewe. Albei dié talentvolle[…]

‘Sneeukoningin 2’ spog met ‘n splinternuwe temalied deur die bekroonde Leah!

Die verhaal van Die Sneeukoningin (The Snow Queen ) is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai[…]

Egmond stel sy 4de album bekend

Vir ‘n album wat alreeds 5 jaar in produksie was, moet mens groot dinge kan verwag.  Egmond se nuwe album Nog Vuil Wasgoed stel beslis nie teleur nie.  Die opvolg op die EP Vuil Wasgoed bevat nuwe weergawes van Kom Red My en Reën (Aan Die Brand Steek), nuwe treffers Melkweg Reënboog en DJ, en gunstelinge soos[…]

Afri-Koesties – Groot Afrikaanse gunstelinge blom in die eenvoud van akoestiese klanke

Sommige gunsteling-treffers kry op ‘n manier daai “iets meer” by wanneer hulle na akoestiese weergawes verwerk word. “Afri-Koesties” is van omslag tot omslag gevul met presies dit – daardie iets wat jou vir ure aaneen sal laat aanhou luister! Die album beslaan 18 snitte waar immergewilde Afrikaanse kunstenaars jou vir meer as ‘n uur trakteer[…]

%d bloggers like this: