Adam Tas se ‘Patatas en Pyptabak’ – ‘n Album wat jou diepste wese aangryp.

Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat jou aangryp en direk tot jou siel spreek. Sy nuutste vrystelling, “Patatas en Pyptabak”, is beslis geen uitsondering nie. Die album beslaan 13 snitte wat sorgvuldig gevorm is om, vanuit ‘n nuwe invalshoek, stories te vertel van mense, liefde, vriendskap,[…]

South Africa’s official entry to the 2017 Academy Awards is ‘NOEM MY SKOLLIE’!

The special jury convened by the National Film and Video Foundation (NFVF)  announced today that the feature film, Noem My Skollie, currently on circuit in South African cinemas has been nominated as South Africa’s official selection to the 89th Annual Academy Awards (Oscars) in the category for Best Foreign Language Film Award. The NFVF CEO[…]

Stephan Visagie – Rondloper (Nuutse CD en Biografie)

Harde werk maak drome waar  Stephan Visagie se gunstelingaanhaling oor musiek is: “Wanneer jy gelukkig is, geniet jy musiek. Wanneer jy hartseer is, verstaan jy die lirieke,” en sy eie musiek is ’n perfekte opsomming hiervan. Hierdie talentvolle kunstenaar het al verskeie liedjies op sy skrywerskerfstok, wat jou op reis vat deur ritmiese dansmusiek en[…]

Thys die Bosveldklong se nuwe album: ‘Looks is nie alles nie’

Ná 21 jaar in die musiekbedryf bied die SAMA-, Ghoema- en ATKV-bekroonde sanger en gewilde TV-aanbieder, Thys die Bosveldklong, sy aanhangers nóg ʼn sorgelose album: Looks is nie alles nie. Matthys Lourens Streicher, oftewel die vermaak-entrepreneur Thys die Bosveldklong, is ‘n veelsydige mens. Hy is al jare ‘n geregistreerde meester-afslaer, ‘n gekwalifiseerde veldgids, ‘n professionele[…]

Brendan Peyper Se Nuwe Deluxe-Album Is Hier

Brendan Peyper het oor die verstek van net meer as ‘n jaar ‘n hele rits ranglyse, verhoë en harte regoor Suid-Afrika verower. Sy splinternuwe album bied al die musiek wat hom een van SA se grootste gunstelinge maak, met nagenoeg ‘n halfuur se bonussnitte! Vyftien van die Peyper-bekendes – insluitend “Stop, wag, bly nog ‘n[…]

RymStoff – Nuwe duo verower Suid-Afrikaanse musiekharte

Die nuwe groep, RymStoff (Christoff de Beer en Raymond Ray) se eerste enkelsnit, Hartvlinders, het groot opslae gemaak toe dit vroeër vanjaar vrygestel is. Dit het al op die Top20 van verskeie radiostasies se treffersparades – waaronder Bok Radio, Groot FM en East Rand Stereo – gepronk en is tans ook te sien op kykNET[…]


Strict Standards: Only variables should be passed by reference in /home1/musicalv/public_html/wp-content/plugins/custom-javascript-editor/custom-javascript-editor.php on line 181
%d bloggers like this: